Sonenergie

Hierdie artikel handel oor stralende lig en hitte van die Son wat met behulp van 'n reeks tegnologieë ingespan word. Vir meer besonderhede oor die opwekking van elektrisiteit deur sonenergie te gebruik, sien Sonkrag.
Kaart van Son-radiasie oor Afrika.
'n Sonpaneel en sonneblomme.

Sonenergie is energie wat deur die son uitgestraal word. Sonenergie word vir eeue reeds in tradisionele tegnologieë gebruik. Dit word ook wyd gebruik op plekke waar ander energiebronne afwesig is, soos op afgeleë gebiede en in die ruimte. Sonenergie word as hernubaar beskou, omdat dit nog vir baie miljoene jare gebruik kan word.

By die ewenaar verskaf die son ongeveer 1 000 watt per vierkante meter op die aarde so oppervlak.

Sonenergie word vir verskeie aanwendings gebruik:


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search